dagsluiting | Scenic Flight

Foto: Sargasso achtergrond wereldbol

Reacties (3)

#1 MaxM

Daar kan nog een mooi resort gebouwd worden.

  • Volgende discussie
#2 S’z

Cynic flight … maar met wie ?
http://www.uniformfreak.com/index2a.html

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#3 Faust

Die samesprekings sal ‘n geleentheid bied om vordering in die implementering van sekere mylpale in streeksontwikkeling tussen SA, Namibië en Angola, te bepaal.

Drie ooreenkomste vir toerisme, energie en vervoer sal na die ontmoeting onderteken word.

Suid-Afrika besit sowat 80% van die beleggings in sleutelnywerhede soos mynbou, handel, die bankwese en versekeringsbedryf in Namibië.

Dié land se totale belegging in Namibië in 2006 was $1.6 biljoen (sowat R12 biljoen).

  • Vorige discussie