dagsluiting | Arm Victors Nelspruit

Foto: Sargasso achtergrond wereldbol

Reacties (10)

#1 S’z

.

  • Volgende discussie
#2 cracken

,

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#3 DrBanner

;

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#4 Carlos

:

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#5 Rene

,.

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#6 Rene

The answer to life, the universe and everything: ;;;

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#7 DrBanner

o/\o

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#8 Rene

Nee. ,, of ;;:

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#9 FAIL

Mbombela

  • Volgende discussie
  • Vorige discussie
#10 Faust

Mbombela – Meer as 600 besighede in Mpumalanga soek regsadvies nadat die naamsverandering van Nelspruit volgens hulle foutief en onregverdig plaasgevind het.

Die besighede, wat verteenwoordig word deur die Laeveldse Kamer vir Sake en Toerisme (LCBT), is van mening dat die konsultasieproses voor die naamsverandering na Mbombela onregverdig plaasgevind het.

“Ons sal regsadvies kry om die naamsverandering teen te staan,” het Linda Grimbeek, die LCBT se woordvoerder, gesê.

Volgens haar het hulle geen vergaderings gemis nie en was daar altyd ‘n verteenwoordiger by elke byeenkoms ten spyte van die feit dat hulle op kort kennisgewing daarvoor uitgenooi is.

“Die LCBT is een Saterdag uitgenooi na ‘n vergadering wat om 09:00 begin het. Teen 15:00 was die naamsverandering nog nie bespreek nie. Daar was ook nie programme beskikbaar wat die tydskedule aangedui het nie,” het Grimbeek gesê.

Sy het ook gesê dat die Laeveld ‘n gewilde toeristebestemming is en dat ‘n naamsverandering soos dié net onsekerheid sal veroorsaak.
“Die tweede punt is dat die naam, Nelspruit, nie politieke aanstoot gee nie,” het Grimbeek gesê.

Die DA in Mpumalanga het ook die naamsverandering bevraagteken. “Die DA ondersteun naamsverandering as dit tot aanstoot lei. Maar daar is niks verkeerd met Nelspruit se naam nie,” het Anthony Benadie, DA-leier in die provinsie, gesê.

“Volgens ‘n verslag het die publiek tot 16 Oktober kans gehad om die verandering teen te staan, maar was die inligting nie vrylik beskikbaar nie en het min persone geweet van die spertydperk,” het hy gesê.

Benadie is ook van mening dat so ‘n naamsverandering onnodige kostes tot gevolg het en groot verandering beteken.
“Meeste van die kostes word deur die belastingbetaler gedra.”

–Sapa

  • Vorige discussie