1. 3

    Hoekom lyk Afrikaanse musiek videos meer en meer soos rap videos. Nee wat ek dink die kak is heeltemal belaglik. Nice karre en mooi meisies is nie wat jou lewe moet dikteer nie.

  2. 4

    Dis sulke tipe videos wat my minder laat uitsien na die groot trek Pretoria toe einde van die jaar. Nie dat ek dink almal daar bo lyk en sing soos arme Kurt nie, maar om tussen al sy aanhangers te woon… *sug*